Twee ringe het tydens hulle ringsitting partner-bome geplant. Die ring van Griekwastad op 3 September en die ring van Kimberley op 4 September. Tydens die geleenthede is ’n liturgie vir die boomplanting gevolg.
’n Liturgie vir ’n boomplanting kan hier besigtig word: Liturgie vir Boomplanting