eNuus Noord-Kaapland


Ds. Sarize Retief van Aggeneys skryf: Hierdie droogte het ons weer hoop in ons medemens kom gee Ek onthou hoe ek as dominee twee jaar gelde ’n biddag vir reën in die Boesmanland gehou het. Ons het gebid en gesmeek vir reën. Elkeen het ook ’n sakkie van hulle plaasgrond saamgebring en ons het dit […]

Die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland het in Oktober 2019 ’n ad hoc taakspan gemeenskapsversorging in samewerking met Caritas Gemeenskapsfokus NPC (hierna Caritas), as gevolg van die droogte wat groot dele van die Noord-Kaap teister, daargestel. Die ad hoc taakspan gemeenskapsversorging fokus veral op twee aspekte: 1. Die emosionele en pastorale versorging van boere en […]

Soos belowe in die omsendskrywe van 3 Desember 2020 is in die saam op pad proses geluister na God se onderhoudende teenwoordigheid by die sinode in Noord-Kaapland (hierna sinode) en Caritas Gemeenskapsfokus NPC (hierna Caritas) sedert 1979 tot en met vandag. God is steeds in die daaglikse doen en late van die sinode, Caritas en […]

Die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland het in Oktober 2019 ’n ad hoc taakspan gemeenskapsversorging in samewerking met Caritas Gemeenskapsfokus NPC (hierna Caritas), as gevolg van die droogte wat groot dele van die Noord-Kaap teister, daargestel. Die ad hoc taakspan gemeenskapsversorging fokus veral op twee aspekte: 1. Die emosionele en pastorale versorging van boere en […]

Dit is met groot dank dat die ad-hoc taakspan gemeenskapsversorging kan berig dat ons tot en met die einde Februarie 2021 die bedrag van R4 141 413.00 van verskeie donateurs ontvang het. Om hierdie bedrag te in het verskeie gemeentes in die sinodale gebied van die sinode in Noord-Kaapland, maar ook gemeentes dwars-oor ons land […]

Ons rig ons tot u, die leraar en kerkraad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in u gemeenskap, as kerk in die volle sin van die woord. Dit kan ons sê omdat ons weet dat daar by u die Woord suiwer verkondig word, die sakramente getrou bedien word en die tug in liefde toegepas word, terwyl […]