eNuus Noord-Kaapland


Op 24 Oktober word daar gefokus op Wêreldpoliodag. Ons lees oor die wonderwerk van polio-uitwissing stuk vir stuk, bietjie vir bietjie. Op 25 Augustus 2020 het die Wêreld Gesondheids Organisasie die uitwissing van die Tipe 3 (wilde poliovirus) in Afrika aangekondig. Dit was ’n lang, en moeilik reis, maar niemand het opgehou werk nie. Die […]

Dorothy-Anne deel met die lesers van eNuus Noord-Kaapland insiggewende inligting oor gidshonde en COVID-19. Gidshonde is nie troeteldiere nie. Hulle het ’n kritieke rol, want hulle is “werkende honde” of “siende honde”, om persone wat blind is of gedeeltelike sig het in staat te stel om hindernisse te vermy en veilig, selfversekerd en onafhanklik te […]

Dorothy-Anne Howitson is ’n geregistreerde berader en bekende in Kimberley. Sedert 1993 beywer sy haar om bewustheid oor die behoeftes van gestremde persone te bevorder asook die struikelblokke wat gestremde persone die hoof moet bied. Sy het al verskeie humanitêre toekennings ontvang. Dorothy-Anne is tans die voorsitter van die Association of & for Persons with […]

Almal weet nou al van die droogte. Ek glo baie mense besef nou al ’n bietjie meer wat die uitdagings is wat ’n boer in die gesig moet staar met so ’n lang, uitgerekte en knellende droogte. Hoewel daar goeie reën geval het die afgelope maand, is dit nog geensins genoeg om hierdie knellende droogte […]

In een van die Red-’n-Plaas onderhoude die afgelope tyd op Amore Bekker van RSG se program, Alhoebekker, het ek een môre my belewenis rondom hierdie projek probeer verwoord met Jesus se twee kort gelykenisse Matteus 13:31-33. “Die koninkryk van die hemel is soos ’n mosterdsaadjie wat iemand gevat en in sy land geplant het. Dit […]

Alles wat ons tot nou toe gehoor het: boere wat die minimum vee het en nie meer voer het nie… gesinne wat nie kos het nie… ouers wat nie meer hulle kinders se skool- en koshuis- en universiteitsgelde kan betaal nie… nie meer brandstof het om hulle kinders, plaaswerkers en voer te vervoer nie… nie […]