Die opdragte van die sinodale kommissie vir diens en getuienis is soos volg:
SKDG-Kommissie-verteenwoordigers-taakspanne-2018
Taakspan Botswana
Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland & Dutch Reformed Church in Botswana
Ons roeping tot diens en getuienis in eenheid
Verklaring oor sending en ons roeping tot getuienis in en vanuit Afrika vandag