Die roepingsverklaring van die sinode in Noord-Kaapland lui: “Saam luister ons na die Woord van die Here en loop só saam op die pad dat ons ons roeping ontdek en mekaar moed en hoop gee om dit uit te leef”.
Road to Emmaus deur Adam Howie
As jy meer oor ons te wete wil kom kan jy gerus die items op die aftrek-kieslys in die taakbalk, “Wie is ons”, besoek: