Die luisterplek, verstaanplek, heelmaakplek vir mense soos ek en jy
Caritas Gemeenskapsfokus se multi-dissiplinêre Terapie Sentrum het op 18 Mei 2016 sy deure geopen.
Die volgende professionele dienste word hier aan gemeenskappe in die Noord-Kaap en dele van die Noord-Wes provinsie gelewer:
Een van die dienste waarop Caritas Gemeenskapsfokus se Terapie Sentrum fokus, is die terapeutiese heelmaak van kinders wat aan erge trauma, soos seksuele of fisiese misbruik, blootgestel was. Baie kan nie hierdie terapie, wat meer as R15 000 per kind beloop, bekostig nie. Die ‘Kans vir ’n Kind’- fonds is begin om te verseker dat almal toegang tot terapie het. Indien u ’n bydrae wil maak aan hierdie fonds kan ’n inbetaling gemaak word aan:
Caritas Gemeenskapsfokus Kimberley
ABSA Tjek
Rek no 0940680476
Verwysing ‘kans’
Fisiese adres:
H/v Lawson & Reservoirstraat
Labram
Kimberley
Kontakbesonderhede:
Telefoon: 087 150 5058/9 of 053 831 5015
Noodnommer: 083 415 1484
e-pos: [email protected]
Bestuurder Caritas Terapie Sentrum:
Estie Botha