eNuus Noord-Kaapland


HERDERLIKE BRIEF Geliefde Gemeente van ons Here Jesus Christus. Broers en susters in die Here – ons groet julle in die Naam ons Here en Hoof, Jesus Christus. Met dankbaarheid kan ons as sinode terugkyk op ’n vergadering wat uit ’n aanvanklike gevoel van onsekerheid en beklemming by afgevaardigdes oor wat die uitkoms van die […]

In die Jaarboek van 2022 lees jy: BA (Hons); BTh (Lis Teol); M.Th.; L 1981; O 1983 Etosha-werkkring (EGKA); 1989 Niekerkshoop (nou Prieska); 2001 Prieska; 2006 Kimberley-Vooruitsig (PSD Noord-Kaapland)In die 2023 Jaarboek gaan daar staan emeritus.Ons het ds. Mossie leer ken as ’n ongelooflike nederige, nougesette en onselfsugtige mens. ’n Mens met ’n passie vir […]

Ons kan kwalik sing: “Skenk ons ’n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer”, sonder dat ons dink aan diegene wat nog steeds gebuk gaan onder die langdurige droogte. Saam met ons boeregemeenskappe droom ons van ’n nat Kersfees… dit sal wees soos vrede onder die Suiderkruis. Ons is so dankbaar dat ons met die […]

Caritas Gemeenskapsfokus het die afgelope week hul Caritas Fietsry Ambassadeurs vir 2021/2022 bekend gestel. 54 fietsryers is hierdie jaar gekies om die missie en visie van Caritas uit te dra, naamlik ‘die heling van die mens in sy gemeenskap’. Caritas Gemeenskapsfokus, ’n nie-winsgewende maatskappy, is ook betrokke by die ‘Red ‘n Plaas’ projek van die […]

Introspeksie – ’n woord of gedagte waaraan min van ons aandag gee. By die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit het hierdie woord weer betekenis gegee aan die uitdrukking ‘spirituele retraite’. Hier waar jy jouself en God weer vind. Waar die alledaagse geruis en gedruis uitgeskakel word en jy weer een word met jou Skepper. Waar […]

Wat ervaar ’n gemeente wie se leraarspos vakant is? Veral in ’n tyd van Covid-19. Die gemeente voel herderloos. Hulle voel broos en onseker. Hulle doen wat gedoen moet word, die wyksverteenwoordigers en kerkraad probeer ondersteun waar hul kan. Die kerkkantoor bel en bemoedig. Vrouediens en kerkraad reël die basaar so goed moontlik… gaan net […]

Kerksondermure (KSM) het die voorreg gehad om in die 2020/2021 jaar ’n ondersteuningspad saam met die NG Kerk Loxton en Kenhardt te stap. KSM is kortpad vir kerksondermure – ’n naam wat uitdrukking gee aan ’n insluitende gemeenskap wat doelbewus mensgemaakte mure afbreek sodat God se koninkryk oral met blydskap kan kom. KSM is ’n […]