POPIA en PAIA

Wetgewing wat Beskerming en Toegang tot Inligting reël

 

INLIGTINGSWETTE

POPIA: Wet op beskerming van persoonlike inligting, Wet 4 van 2013
PAIA: Wet op toegang tot inligting, Wet 2 van 2000
Die volgende dokumente verskaf die wetlik vereiste dokumentasie ten opsigte van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Noord-Kaapland se nakoming van PAIA en POPIA.

POPIA: Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013

  • POPIA Privaatheidsbeleid: PDF
  • POPIA Privaatheidsverklaring: PDF
  • Vorm 1: Beswaar teen verwerking van persoonlike inligting: PDF / Word
  • Vorm 2: Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike inligting of vernietiging of skrapping van rekord van persoonlike inligting PDF / Word
  • Vorm 4: Aansoek om die toestemming van ’n data-subjek vir die verwerking van persoonlike inligting vir die doel van direkte bemarking: PDF of Word
  • Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013: PDF

  

PAIA: Wet op toegang tot inligting, Wet 2 van 2000

  • PAIA – Artikel 51 Handleiding: PDF
  • Vorm C: PDF of Word
  • Koste: PDF
  • Wet op toegang tot inligting, Wet 2 van 2000: PDF

  

INLIGTINGSBEAMPTE

Die Predikant in Sinodale Diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Noord-Kaapland is die Inligtingsbeampte ten opsigte van PAIA en POPIA.
Predikant in Sinodale Diens: Ds. ?? ???????????
Telefoon: 053-8329581/2
E-pos: [email protected]
Posadres: Posbus 110677, Hadison Park, Kimberley, 8306
Straatadres: NG Kerk in Noord-Kaapland Sinodale Sentrum, Lawsonstraat 72, Kimberley, 8301