SKBO

Die opdragte van die sinodale kommissie vir bedieningsondersteuning is soos volg:

  • Ondersoek die geïdentifiseerde bedieningsareas met die oog op terugvoer aan die gemeentes, ringe en sinode
  • Koördineer die werksaamhede van taakspanne.
  • Ondersteun en versorg bedienaars van die Woord, kerkrade en lidmate.
  • Doen navorsing ten opsigte van leerstellige sake.

Kommissie- en taakspanne-lede

SKBO-Kommissie-verteenwoordigers-taakspanne – 2022

Taakspan Predikanteversorging

Hoe/watter manier kan mentorskap die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland help?

Predikanteversorgers – riglyne

Predikanteversorgings – Struktuur doelwitte en take

VBO krediete: Hoe werk dit?