Konferensie geriewe

Besprekings en navrae:
Vir alle besprekings, navrae en tariewe skakel:
Telefoon        053-832 7237
Faks              053-832 7237
E-Pos            [email protected]

Kantoor-ure:
Maandag tot Vrydag vanaf 08h00 tot 16h30

Fisiese adres:
Lawsonstraat 72
Kimberley

Posadres:
Posbus 110677
Hadison Park
8306

Klik op skakel vir ’n kaart

Die Konferensie Geriewe bestaan uit:

  • Groot konferensie lokaal
  • Twee klein vergader lokale
  • Onthaallokaal
  • Kombuis
  • Binnebraai fasiliteit
  • Genoegsame kleedkamers
  • Veilige onderdak parkering vir 27 motors
  • Die sentrum is volledig toeganklik vir gestremdes.

Die konferensie lokaal en twee vergader lokale is ingerig met dataprojektors en klanktoerusting.

Die lokale is geskik vir die volgende soorte uitleg:

 

Direkteur Caritas Gemeenskapsfokus NPC:
Dr. JS Henning

Bestuurder Konferensie Geriewe:
Jan van der Merwe