Nuus

As jy belangstel in die jongste nuus in die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland kan jy gerus die items op die aftrek-kieslys in die taakbalk, “Nuus”, besoek:

  • eNuus Noord-Kaapland is ’n elektroniese nuusbrief wat weekliks uit die Sinodale Kantoor van die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland gestuur word.
  • Vrouespore is die nuusbrief van die Vrouelessenaar NK en verskyn kwartaalliks.
  • By eNuus NG Kerk familie kan jy:
    • nuus/gebeure/vakatures/beroepe-bekendmakings/stories van hoop/getuienisse in die onderskeie sinodale nuusbriewe plaas. Jy kan ook jou inligting gelyktydig aan al die sinodale nuusbriewe stuur.
    • inteken om sinodale nuusbriewe, van jou keuse, te ontvang.