SKHD

Die opdragte van die sinodale kommissie vir hulpdienste is soos volg:

  • Begroting en finansiële bestuur
  • Personeelbestuur
  • Kerklike Media
  • Administrasie
  • Praktiese reëlings: sinodale vergaderings (logistiek)

Kommissie- en taakspanne-lede

SKHD-Kommissie-verteenwoordigers-taakspanne – 2022