Vrouespore is ’n elektroniese nuusbrief wat weekliks uit die sinodale kantoor van die Ned. Geref. Kerk in Noord-Kaapland gestuur word. Vrouespore
- is die nuusbrief van die taakspan NGK Vroue
- dien as kommunikasie-kanaal met gemeentes, leraars en ringe
- stel die werksaamhede van die taakspan NGK Vroue bekend